Dorothy Provine

Dorothy Provine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dorothy Michelle Provine
Geboorte (1935-01-20)20 Januarie 1935
Sterfte 25 April 2010 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1957–1976
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dorothy Provine (20 Januarie 1935 – 25 April 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Bonnie Parker Story (1958), It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), en The Great Race (1965), en in die televisiereeks The Alaskans (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy